Jesaja 16:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom beween ek die wingerdstok van Sibma met die geween van Jaéser; ek maak jou nat met my trane, Hesbon en Eleále, omdat die vreugdegeroep jou somervrugte en jou oes oorval het,

Jesaja 16

Jesaja 16:5-14