Jesaja 16:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die wingerde van Hesbon het verwelk; die wingerdstok van Sibma — sy edele druiwe het die beheersers van die nasies neergewerp; dit het gekom tot by Jaéser, dit het in die woestyn ingedwaal; sy ranke het uitgesprei, het oor die see gegaan.

Jesaja 16

Jesaja 16:4-13