Jesaja 16:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ons het gehoor van die trotsheid van Moab — hy is baie trots! — van sy hoogmoed en sy trotsheid en sy grimmigheid, sy onbehoorlike grootpratery.

Jesaja 16

Jesaja 16:5-12