Jesaja 16:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En opgerig is deur goedgunstigheid ’n troon, en daarop sit een in getrouheid in Dawid se tent, ’n regter wat die reg soek en gou is in geregtigheid.

Jesaja 16

Jesaja 16:4-7