Jesaja 15:8-9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

8. Want die geskreeu gaan rond in die grondgebied van Moab, sy gehuil tot by Eglaim en sy gehuil tot by Beër-Elim.

9. Want die waters van Dimon is vol bloed; want Ek sal oor Dimon nog meer bring, ’n leeu oor dié van Moab wat ontvlug het, en oor die oorblyfsel van die land.

Jesaja 15