Want die waters van Dimon is vol bloed; want Ek sal oor Dimon nog meer bring, ’n leeu oor dié van Moab wat ontvlug het, en oor die oorblyfsel van die land.