Jesaja 13:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle kom uit ’n ver land, van die einde van die hemel af, die Here en die werktuie van sy grimmigheid, om die hele aarde te verwoes.

Jesaja 13

Jesaja 13:1-13