Jesaja 13:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hoor, ’n gedruis op die berge soos van baie mense! Hoor, ’n rumoer van die koninkryke, van versamelde nasies! Die Here van die leërskare hou wapenskouing oor ’n oorlogsleër.

Jesaja 13

Jesaja 13:1-5