Jesaja 1:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As die Here van die leërskare vir ons nie ’n klein oorblyfsel oorgelaat het nie — soos Sodom sou ons geword het, ons sou net soos Gomorra gewees het.

Jesaja 1

Jesaja 1:2-15