Jesaja 1:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die dogter van Sion het oorgebly soos ’n skermpie in ’n wingerd, soos ’n slaapplekkie in ’n komkommertuin, soos ’n beleërde stad.

Jesaja 1

Jesaja 1:2-9