Jeremia 7:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Skeer jou mooi hare af, o Jerusalem, en gooi dit weg, en hef op die kaal heuwels ’n klaaglied aan; want die Here het die geslag van sy grimmigheid verwerp en verstoot.

Jeremia 7

Jeremia 7:22-34