Jeremia 7:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sê dan vir hulle: Dit is die nasie wat na die stem van die Here hulle God nie geluister het nie en die tugtiging nie aangeneem het nie; die opregtheid het verdwyn en is uitgeroei uit hulle mond.

Jeremia 7

Jeremia 7:24-34