Jeremia 52:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook het hulle weggeneem die potte en die skoppe en die messe en die komme en die rookpanne en al die kopergereedskap waarmee die diens verrig is.

Jeremia 52

Jeremia 52:11-21