Jeremia 52:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het die Chaldeërs die koperpilare wat in die huis van die Here was, en die afspoelwaentjies en die kopersee wat in die huis van die Here was, stukkend gebreek en al die koper daarvan na Babel weggevoer.

Jeremia 52

Jeremia 52:11-18