Jeremia 51:56 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want ’n verwoester oorval hom, oorval Babel, en sy helde word gevang, hulle boë word stukkend gebreek; want ’n God van vergelding is die Here; Hy sal gewis vergelde.

Jeremia 51

Jeremia 51:54-61