Jeremia 51:55 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

want die Here verwoes Babel en sal uit hom die groot geraas laat verdwyn; en hulle golwe sal bruis soos groot waters, die gedruis van hulle geluid sal weergalm.

Jeremia 51

Jeremia 51:45-60