Jeremia 51:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hef ’n banier op teen die mure van Babel, versterk die wagposte, sit wagte uit, hou hinderlae klaar; want soos die Here Hom voorgeneem het, so het Hy gedoen wat Hy oor die inwoners van Babel gespreek het.

Jeremia 51

Jeremia 51:2-14