Jeremia 51:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maak skerp die pyle, vat die skilde! Die Here het die gees van die konings van Medië opgewek; want sy voorneme is teen Babel om hom te verwoes; want dit is die wraak van die Here, die wraak van sy tempel.

Jeremia 51

Jeremia 51:8-13