Jeremia 48:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die verwoester sal kom oor elke stad, sodat geen stad sal vryraak nie; en die dal sal te gronde gaan, en die gelyk veld sal verwoes word, soos die Here gesê het.

Jeremia 48

Jeremia 48:2-18