Jeremia 48:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want omdat jy vertrou het op jou handelinge en op jou voorrade, sal jý ook ingeneem word; en Kamos sal uittrek in ballingskap, sy priesters en sy vorste almal saam.

Jeremia 48

Jeremia 48:5-15