Jeremia 47:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here: Kyk, die waters rys op uit die noorde en hulle sal ’n oorlopende stroom word; ja, hulle oorstroom die land en sy volheid, die stad en die wat daarin woon; en die mense sal skreeu, en al die inwoners van die land sal huil,

Jeremia 47

Jeremia 47:1-7