Jeremia 44:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit sal vir julle die teken wees, spreek die Here, dat Ek oor julle besoeking sal doen in hierdie plek, sodat julle kan weet dat my woorde sekerlik teen julle sal bestaan ten kwade —

Jeremia 44

Jeremia 44:23-30