Jeremia 44:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die wat van die swaard vryraak, sal uit Egipteland terugkom in die land Juda, min in getal; so sal dan die hele oorblyfsel van Juda wat in Egipteland gekom het om daar as vreemdelinge te vertoef, weet wie se woord sal bestaan, myne of hulle s’n.

Jeremia 44

Jeremia 44:26-30