Jeremia 42:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê hulle vir Jeremia: Laat die Here ’n waaragtige en geloofwaardige getuie teen ons wees as ons nie stip handel ooreenkomstig elke woord waarmee die Here u God u na ons sal stuur nie.

Jeremia 42

Jeremia 42:1-6