En die profeet Jeremia het hulle geantwoord: Ek hoor; kyk, ek sal tot die Here julle God bid volgens julle woorde; en alles wat die Here julle antwoord, sal ek julle bekend maak; ek sal vir julle niks agterhou nie.