Jeremia 38:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê Jeremia vir Sedekía: So spreek die Here, die God van die leërskare, die God van Israel: As u vrywillig uitgaan na die vorste van die koning van Babel, sal u siel lewe en sal hierdie stad nie met vuur verbrand word nie; en u sal lewe, u en u huis.

Jeremia 38

Jeremia 38:11-23