Toe sweer koning Sedekía vir Jeremia in die geheim en sê: So waar as die Here leef wat aan ons hierdie lewe verleen het — ek sal jou nie doodmaak en jou nie oorgee in die hand van hierdie manne wat jou lewe soek nie!