Jeremia 37:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het Jeremia aan die koning Sedekía gesê: Wat het ek teen u of teen u dienaars of teen hierdie volk gesondig, dat julle my in die gevangenis gesit het?

Jeremia 37

Jeremia 37:14-20