Jeremia 37:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

het koning Sedekía gestuur en hom laat haal; en die koning het hom in sy huis in die geheim gevra en gesê: Is daar ’n woord van die Here? Toe antwoord Jeremia: Ja. Ook sê hy: U sal in die hand van die koning van Babel oorgelewer word.

Jeremia 37

Jeremia 37:14-20