Jeremia 35:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En aan die huis van die Regabiete het Jeremia gesê: So spreek die Here van die leërskare, die God van Israel: Omdat julle geluister het na die gebod van julle vader Jónadab en al sy gebooie gehou en gedoen het net soos hy julle beveel het,

Jeremia 35

Jeremia 35:14-19