Jeremia 35:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, so sê die Here, die God van die leërskare, die God van Israel: Kyk, Ek bring oor Juda en oor al die inwoners van Jerusalem al die onheil wat Ek teen hulle gespreek het; omdat Ek met hulle gespreek, maar hulle nie geluister en Ek hulle geroep, maar hulle nie geantwoord het nie.

Jeremia 35

Jeremia 35:9-19