Jeremia 32:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hanámeël, die seun van my oom, het na my gekom volgens die woord van die Here in die voorhof van bewaking en vir my gesê: Koop tog my stuk grond wat in Ánatot in die land Benjamin lê, want jy het die reg van besit en jy het die lossing; koop dit vir jou. Toe het ek gemerk dat dit die woord van die Here was.

Jeremia 32

Jeremia 32:5-9