Jeremia 32:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, Hanámeël, die seun van Sallum, jou oom, kom na jou toe met die woorde: Koop vir jou my stuk grond wat in Ánatot lê, want jy het die reg van lossing om te koop.

Jeremia 32

Jeremia 32:6-8