Jeremia 32:43 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar sal grond gekoop word in hierdie land waarvan julle sê: Dit is ’n wildernis, sonder mens of dier; dit is in die hand van die Chaldeërs oorgegee.

Jeremia 32

Jeremia 32:40-44