Jeremia 32:42 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want so sê die Here: Soos Ek oor hierdie volk gebring het al hierdie groot onheile, so bring Ek oor hulle al die goeie wat Ek oor hulle spreek.

Jeremia 32

Jeremia 32:40-44