Jeremia 28:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, so sê die Here: Kyk, Ek werp jou van die aarde af weg; hierdie jaar sal jy sterwe, omdat jy afval van die Here verkondig het.

Jeremia 28

Jeremia 28:14-17