Want kyk, in die stad waaroor my Naam uitgeroep is, begin Ek met onheile — en sal júlle heeltemal ongestraf bly? Julle sal nie ongestraf bly nie, want Ek roep die swaard op teen al die inwoners van die aarde, spreek die Here van die leërskare.