En as hulle weier om die beker uit jou hand te neem om te drink, moet jy vir hulle sê: So spreek die Here van die leërskare: Drink sál julle!