Jeremia 17:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook mag julle geen las uit julle huise op die sabbatdag uitdra of enige werk doen nie; maar julle moet die sabbatdag heilig soos Ek julle vaders beveel het.

Jeremia 17

Jeremia 17:20-27