Jeremia 17:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So spreek die Here: Neem julle in ag om julle siele ontwil, dat julle geen las dra op die sabbatdag en dit inbring deur die poorte van Jerusalem nie.

Jeremia 17

Jeremia 17:13-27