Jeremia 16:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook sal niemand vir hulle treurbrood breek om iemand te troos oor ’n dooie, of aan hulle die troosbeker gee om te drink oor iemand se vader of oor iemand se moeder nie.

Jeremia 16

Jeremia 16:5-15