Jeremia 16:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Groot sowel as klein sal sterwe in hierdie land; hulle sal nie begrawe word nie, en niemand sal hulle beklaag en homself stukkend kerwe of vir hom ’n kaal plek skeer om hulle ontwil nie.

Jeremia 16

Jeremia 16:3-8