Jeremia 11:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan sal die stede van Juda en die inwoners van Jerusalem gaan en roep na die gode vir wie hulle rook laat opgaan het; maar dié sal hulle geensins verlos in die tyd van hulle onheil nie.

Jeremia 11

Jeremia 11:5-21