Jeremia 11:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, so sê die Here: Kyk, Ek bring ’n onheil oor hulle, waaruit hulle nie sal kan uitkom nie; dan sal hulle na My roep, maar Ek sal na hulle nie luister nie.

Jeremia 11

Jeremia 11:6-15