Hoséa 7:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wanneer hulle gaan, sal Ek my net oor hulle uitsprei; soos die voëls van die hemel trek Ek hulle neer; Ek tugtig hulle soos in hulle samekoms aangekondig is.

Hoséa 7

Hoséa 7:5-16