Hoséa 5:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle dade gedoog geen terugkeer tot hulle God nie, want daar is ’n gees van hoerery in hulle binneste, en hulle ken die Here nie.

Hoséa 5

Hoséa 5:1-7