Hoséa 5:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek ken Efraim, en Israel is vir My nie verborge nie; want nou het jy owerspel bedrywe, o Efraim! Israel is verontreinig.

Hoséa 5

Hoséa 5:1-13