Hoséa 5:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Ek is soos ’n leeu vir Efraim, en soos ’n jong leeu vir die huis van Juda; Ek, Ek verskeur en gaan heen, Ek dra weg sonder dat iemand red.

Hoséa 5

Hoséa 5:9-15