Hoséa 5:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe Efraim sy krankheid sien en Juda sy sweer, het Efraim na Assur gegaan en na koning Jareb gestuur; maar hý kan julle nie genees en julle van die sweer nie gesond maak nie.

Hoséa 5

Hoséa 5:12-15