Hoséa 11:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek sal my toorngloed nie laat geld nie, Ek sal Efraim nie weer te gronde rig nie; want Ek is God en nie ’n mens nie, die Heilige in jou midde. En Ek sal nie kom in grimmigheid nie.

Hoséa 11

Hoséa 11:8-11